Louise Allbritton
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Louise Allbritton | |
Geboorte | 3 Julie 1920 |
---|---|
Sterfte | 16 Februarie 1979 (op 58) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Louise Allbritton (3 Julie 1920 – 16 Februarie 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Son of Dracula (1943), Her Primitive Man (1944), The Egg and I (1947), en The Doolins of Oklahoma (1949).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1942: Danger in the Pacific
- 1943: Son of Dracula
- 1943: Fired Wife
- 1943: Good Morning, Judge
- 1944: Her Primitive Man
- 1944: San Diego I Love You
- 1944: This Is the Life
- 1945: Men in Her Diary
- 1945: That Night with You
- 1947: The Egg and I
- 1948: Walk a Crooked Mile
- 1949: The Doolins of Oklahoma
- 1964: Felicia
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1950: The Stage Door
- 1953: The Philip Morris Playhouse
- 1954: Concerning Miss Marlowe
- 1955: The Way of the World
Video's
[wysig | wysig bron]- 1982: Coming Soon