Lyman Ward (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lyman Ward | |
Geboorte | 21 Junie 1941 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lyman Ward (gebore 21 Junie 1941) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ferris Bueller's Day Off (1986), Independence Day (1996), Not Another Teen Movie (2001), en Rumor Has It... (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: Creature
- 1986: Ferris Bueller's Day Off
- 1988: Perfect Victims
- 1988: Milk and Honey
- 1991: Guilty as Charged
- 1996: Independence Day
- 2001: Not Another Teen Movie
- 2005: Rumor Has It...
- 2013: Farah Goes Bang
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1979: Hart to Hart
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1981: A Girl's Life
- 1989: Dick Francis: In the Frame