Millard Fillmore
Voorkoms
Millard Fillmore | |
---|---|
13de President van die Verenigde State | |
Ampstermyn | 10 Julie 1850 – 4 Maart 1853 |
Voorganger | Zachary Taylor |
Opvolger | Franklin Pierce |
Geboortedatum | 7 Januarie 1800 |
Geboorteplek | Summerhill, New York |
Sterftedatum | 8 Maart 1874 |
Sterfteplek | Buffalo, New York |
Eerste Dame | Abigail Powers (1826–1853) Caroline Carmichael (1858–1874) |
Politieke party | Whig |
Visepresident | Geen |
Handtekening |
Millard Fillmore (7 Januarie 1800 – 8 Maart 1874) was die 13de President van die Verenigde State (1850–1853). Hy het president geword na die afsterwe van Zachary Taylor omrede hy die Vise-President op daardie stadium was. Tydens sy ampstermyn het Kalifornië op 9 September 1850 die 31ste deelstaat van die Verenigde State geword.