Mount Fletcher
Voorkoms
Mount Fletcher | |
---|---|
Landskap naby Mount Fletcher | |
Koördinate: 30°41′32″S 28°30′13″O / 30.69222°S 28.50361°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Joe Gqabi |
Munisipaliteit | Elundini |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,23 km2 (3,56 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 11 488 |
• Digtheid | 1 245/km2 (3 220/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 99.0% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 62.4% |
• Sotho | 32.2% |
• Engels | 1.8% |
• Ander | 3.6% |
Poskode (strate) | 4770 |
Poskode (posbusse) | 4770 |
Skakelkode | 039 |
Mount Fletcher is 'n dorp in Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die stad Mthatha is 129 km per pad vanaf Mount Fletcher.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorp is in 1882 gestig en moontlik na eerwaarde Joe Fletcher genoem.
Die distrikshospitaal se naam is Tayler Bequest,[2] vernoem na 'n ene 'Tayler' wat 'n sendingstasie hier opgerig het. Sommige van die ouer dele van die hospitaal is oorblyfsels van die sendingstasie en het museumstatus.
Distrik
[wysig | wysig bron]Die subdistrik is 2 440 km² groot en word hoofsaaklik deur die Hlubi-Xhosastam bewoon. Die belangrikste ekonomiese bedryf is skaapboerdery. Die Castle Rockpiek (2 141 m) is aan die westekant van die dorp.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mount Fletcher". Sensus 2011.
- ↑ (en) Oos-Kaapse Departement van Gesondheid [dooie skakel]