Nick Lashaway
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nick Lashaway | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nick Lashaway is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 40-Year-Old Virgin (2005), The Last Song (2010), My Soul to Take (2010), en In Time (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: The 40-Year-Old Virgin
- 2010: The Last Song
- 2010: My Soul to Take
- 2011: In Time
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Deal O'Neal