Niuies
Voorkoms
Niuies ko e vagahau Niuē | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Nieu-Seeland | |
Gebied: | Oseanië | |
Totale sprekers: | 7 067[1] | |
Taalfamilie: | Austronesies Maleis-Polinesies Oseanies Polinesies Tongies Niuies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Nieu-Seeland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | niu
| |
ISO 639-3: | niu
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Niuies (ko e vagahau Niuē) is 'n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels die amptelike tale van die eilandnasie Niue, 'n gebied van die Koninkryk van Nieu-Seeland, vorm. Die teks van Niue se volkslied, Ko e Iki he Lagi, is in Niuies.
Taalkundiges klassifiseer Niuies as 'n Tongiese taal wat nou verwant aan Tongaans van Tonga is. Dit is ietwat minder verwant aan Oos-Polinesiese tale soos Cookeilandse Māori, Hawais, Māori, Rapa Nui en Tahitiaans asook Wes-Polinesiese tale soos Samoaans, Tokelauaans en Tuvaluaans, en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Fidjiaans.
Niuies word deur 7 067 mense gepraat.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Niue" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 18 Februarie 2018.