Omar
Voorkoms
Omar عمر بن الخطاب | |
---|---|
Kalief van die Rasjidoen-kalifaat | |
Volle naam | Omar ibn al-Khattab of Aboe Hafsa ibn al-Chattib (عمر بن الخطاب) |
Titels | Al-Farooq ("die een wat onderskei tussen reg en verkeerd") Amir al-Mu'minin ("Leier van die gelowiges") |
Regeer | 23 Augustus 634 – 3 November 644 |
Voorganger | Aboe Bakr |
Opvolger | Oethman |
Gebore | 586; Mekka, Arabië |
Oorlede | 3 November 644; Medina, Arabië |
Begrawe | Al-Masjid an-Nabawi, Medina |
Eggenote |
|
Kinders | Seuns
Dogters
|
Vader | Khattab ibn Nufayl |
Moeder | Hantamah binti Khattab |
Broer | Zayd ibn al-Khattab |
Suster | Fatimah bint al-Khattab |
Afstammelinge | Farooqi |
Omar ibn al-Khattab of Aboe Hafsa ibn al-Chattib (Arabies: عمر بن الخطاب; omstreeks 586-590 tot 7 November 644), ook bekend as Omar die Grote en Al-Farooq, was die tweede en magtigste van die vier "reggeleide" kaliefs van Islam en een van die invloedrykste Moslem-leiers.[1] Hy was ’n metgesel van Mohammed en het Aboe Bakr in 634 as kalief opgevolg. Hy was ’n uitstekende wetgeleerde en dit het hom die titel Al-Farooq ("die een wat onderskei tussen reg en verkeerd") besorg en sy huis die naam Darul Adal ("huis van geregtigheid").
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Ahmed, Nazeer, Islam in Global History: From the Death of Prophet Muhammad to the First World War, Amerikaanse Instituut van Islamitiese Geskiedenis en Kultuur, 2001, bl. 34. ISBN 0-7388-5963-X.
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Omar.
- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia