Oorverhitter
Voorkoms
'n Oorverhitter of superverhitter is 'n toestel wat gebruik word om versadigde stoom of nat stoom te omskep in droë stoom wat gebruik word in stoomenjins of in prosesse soos stoomhervorming.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oorverhitter.