Gaan na inhoud

Patriarg Josef van Moskou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Patriarg Josef
Patriarg Josef, ’n 19de-eeuse skildery
Patriarg Josef, ’n 19de-eeuse skildery
Kerk Russies-Ortodokse Kerk
Setel Moskou
Termyn 27 Maart 1642-15 April 1652
Russies Иосиф
Kerkampte
Voorganger Joasaf I
Opvolger Nikon
Persoonlike besonderhede
Geboortenaam   Josef
(Иосиф)
Gebore ?
Geboorteplek Tsaredom van Rusland
Oorlede 15 April 1652
Sterfteplek Moskou, Tsaredom van Rusland
Nasionaliteit Russies
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Josef (Russies: Иосиф; ? - 15 April 1652) was die sesde Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland.

Daar is min bekend oor sy vroeë lewe. Voor sy verkiesing was hy verbonde aan die Simonof-klooster in Moskou. Nadat hy in Maart 1642 patriarg geword het, het hy ’n taamlik konserwatiewe beleid gevolg.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]