Ringgit
Voorkoms
Die Maleisiese ringgit is die geldeenheid van Maleisië. Een ringgit is 'n honderd sen. Munte in sirkulasie is: 5, 10, 20, 50 sen en 1 ringgit. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 5, 10, 20, 50 en 100 ringgit.
Eerste reeks[1] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Beeld | Waarde | Hoofkleur | Beskrywing | Uitreikings- datum | ||
Voor | Agter | Voor | Agter | |||
$1 | Blou | Tuanku Abdul Rahman (1895–1960) | Central Bank of Malaysia Logo, die Kijang Emas | Junie 1967 | ||
$5 | Groen | |||||
$10 | Rooi | |||||
$50 | Blou/grys | |||||
$100 | Violet | |||||
$1000 | pers/groen | Parlementsgebou in Kuala Lumpur | 2 September 1968 |
Tweede reeks (1982)
[wysig | wysig bron]Tweede reeks | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Beeld | Waarde | Hoofkleur | Beskrywing | Uitreikingsdatum | |||
Voor | Agter | Voor | Agter | ||||
$1 | Blou | Tuanku Abdul Rahman | Die Nasionale Monument in Kuala Lumpur | 1984 | |||
$5 | Groen | Destydse Istana Negara in Kuala Lumpur | 1984 | ||||
$10 | Rooi | Kuala Lumpur Railway Station | 1983 | ||||
$20 | Bruin/wit | Central Bank of Malaysia hoofkantoor in Kuala Lumpur | 1982 | ||||
$50 | Blou/grys | Nasionale Museum in Kuala Lumpur | 1983 | ||||
$100 | Ligpers | Nasionale Moskee in Kuala Lumpur | 1983 | ||||
$500 | Oranje | Supreme Court building in Kuala Lumpur | 1982 | ||||
$1000 | Blou/groen | Parlementsgebou in Kuala Lumpur | 1984 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Bank Negara Malaysia Money Museum & Art Centre". moneymuseum.bnm.gov.my. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2013. Besoek op 15 Januarie 2022.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Money of Malaysia. |