Gaan na inhoud

Rutenium(III)chloried

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

Naam Rutenium(III)chloried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
 
β-RuCl3
Chemiese formule RuCl3
Molêre massa 207,4 [g/mol] [1]
CAS-nommer 12648-62-3[1], 10049-08-8[2]  
Voorkoms α: glansende swart vastestof; β: donkerbruin[3]  
Reuk stekend[1]
Fasegedrag  
Fase α-RuCl3 
Selkonstantes a=599 pm; c=1722pm[3]  
Ruimtegroep P3112[4] 
Nommer 151/153  
Strukturbericht D0₄ 
Fase β-RuCl3 
Selkonstantes a=612pm; c=566pm [3]  
Ruimtegroep P3c1[5] 
Nommer 158
Smeltpunt
Kookpunt
Digtheid 3,11 [g/cm3][2]
Oplosbaarheid α: onoplosbaar; β: oplosbaar in etanol[3]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
LD50 360 [mg/kg] (intraperitoneaal; rot) [1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Rutenium(III)chloried is 'n sout van rutenium in sy +3 oksidasietoestand en soutsuur.

Dit is 'n higroskopiese vastestof.[1]

Kristalstruktuur

[wysig | wysig bron]

Rutenium(III)chloried kom in twee modifikasies voor: α-RuCl3 en β-RuCl3. Die β-vorm is metastabiel. Albei strukture is gelaagd[3] en het 'n trigonale simmetrie.[4][5] Die α-fase het die CrCl3-struktuur (D04 in die strukturbericht-klassifikasie).

Gebruike

[wysig | wysig bron]

Ruteniumchloried is 'n verbinding van toenemende betekenis in oppervlakfisika en -chemie. Dit het katalitiese eienskappe.[6] Dit is bv. 'n doeltreffende katalisator vir direkte aminering van arene met asodikarboksilate.[7]

As 'n adsorbaat op halfgeleieroppervlaktes verbeter dit die werkverrigting van fotoëlektrochemiese toestelle. Dit word ook gebruik in die vervaardiging van ruteniumdioksied dunfilms, wat in elektroniese toestelle en in elektrochemie gebruik kan word.[6]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Ruthenium chloride". PubChem.
  2. 2,0 2,1 "Ruthernium chloride". American elements.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 FLETCHER, J., GARDNER, W., HOOPER, E. (1963). "Anhydrous Ruthenium Chlorides". Nature. 199: 1089–1090. doi:10.1038/1991089a0.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  4. 4,0 4,1 "CrCl3 (D04) Structure: A3B_hP24_151_3c_2a-001". Aflow.
  5. 5,0 5,1 "β-RuCl3 Structure: A3B_hP8_158_d_a-001". Aflow.
  6. 6,0 6,1 McEvoy, A. J. (1982). "ESCA Spectrum and Band Structure of Ruthenium Chloride". Vol. 71. Berlin, Boston: De Gruyter. pp. 569–574. doi:10.1515/9783112500682-033.
  7. Suleman M. Inamdar, Vinod K. More, Sisir K. Mandal (2013). "Ruthenium chloride, a new and efficient catalyst for direct amination of arenes with azodicarboxylates". Tetrahedron Letters. 54 (6): 530–532. doi:10.1016/j.tetlet.2012.11.075.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)