Slaai
Voorkoms
'n Slaai is 'n gereg wat bestaan uit gemengde bestanddele, dikwels groente. Hulle word gewoonlik verkoel of teen kamertemperatuur bedien, hoewel sommige warm bedien kan word. Geurmiddels en slaaisouse, wat in 'n verskeidenheid geure bestaan, is algemene bestanddele wat in 'n slaai voorkom.