Tara Summers
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tara Summers | |
Geboorte | 19 Desember 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tara Summers (gebore 19 Desember 1979) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Factory Girl (2006) en in die televisiereekse Boston Legal (2004), Ringer (2011), en Mercy Street (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Factory Girl
- 2006: Rabbit Fever
- 2010: The Lake Effect
- 2018: Major Arcana
- 2018: Wanderland
- Ovid and the Art of Love
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2004: Boston Legal
- 2011: Ringer
- 2014: Rake
- 2014: Stalker
- 2016: Mercy Street
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: The Wedding Album
- 2010: 15 Minutes
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: Love Lies Bleeding
- 2010: Stephany + Me