Tetoem
Voorkoms
Tetoem | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Oos-Timor Indonesië | |
Gebied: | Timor | |
Totale sprekers: | 463 500[1] | |
Taalfamilie: | Austronesies Maleis-Polinesies Kern-Maleis-Polinesies Timor-Flores Timor Tetoem | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Oos-Timor | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | tet
| |
ISO 639-3: | tet
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Tetoem of Tetoen is 'n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Portugees die amptelike tale van die eilandnasie Oos-Timor vorm. Dié taal word veral in die hoofstad Dili en in die suidoostelike streke van die eiland Timor gepraat.
Tetoem word deur 463 500 mense op die eiland Timor gepraat en bevat verskeie dialekte soos Tétum Oficial rondom die hoofstad Dili, oostelike Tetoem, suidelike Tetoem, noordelike Tetoem en Nanaek. Dié taal het baie leenwoorde van Portugees en Indonesies/Maleis oorgeneem.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tetun" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2020. Besoek op 10 Februarie 2018.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Tetoem.