1684
Voorkoms
1684 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1679 | 1680 | 1681 | 1682 | 1683 | ◄ 1684 ► | 1685 | 1686 | 1687 | 1688 | 1689 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1684 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Cassini | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1684 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 84ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 21 Maart – Giovanni Cassini ontdek Dione en Tethis, twee van die groot mane van die planeet Saturnus.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 15 April – Katharina I van Rusland, keiserin van Rusland en vrou van tsaar Pieter die Grote. († 17 Mei 1727)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 6 Mei – Heiman Dullaart, skilder en digter tydens Nederland se Goue Eeu (* 6 Februarie 1636)
- 4 Junie – Sybrandis Abbema, 'n kommissaris van die VOC (* 1637)
- 1 Oktober – Pierre Corneille, Franse dramaturg (* 6 Junie 1606)