1772
Voorkoms
1772 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1767 | 1768 | 1769 | 1770 | 1771 | ◄ 1772 ► | 1773 | 1774 | 1775 | 1776 | 1777 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1772 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Pole ná die eerste deling. | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1772 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 22 Januarie – Die Crozeteilande word onderweg van Mauritius na Tahiti deur Marc-Joseph Marion du Fresne ontdek.
- 17 Oktober – Pous Clemens XIV sluit die Jesuïte-kollege Collegium Romanum onder druk van die Bourbonprinse.
- 14 Desember – Pous Clemens XIV stel Leopold Ernest von Firmian, prins-biskop van Passau aan as kardinaal.
- Voltooiing van die Franse ensiklopedie (Encyclopédie ou Dictionnaire raisonné des sciences, des arts et des métiers)
- Die Sweedse natuurkundige Anders Sparrman arriveer in die Kaap van Goeie Hoop.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 1 Mei – Sir Galbraith Lowry Cole, die vyfde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop († 1842).
- 2 Mei – Novalis, pennaam van Georg Philipp Friedrich Freiherr von Hardenberg, Romantiese Duitse digter, filosoof, juris en mynbou-ingenieur († 1801).
- 24 Augustus – Willem I van Nederland, Prins van Oranje en die eerste koning van Nederland († 1843).
- 21 Oktober – Samuel Taylor Coleridge, Engelse Romantiese digter, literatuurkritikus en filosoof († 1834).
- Onbekend – Sir Rufane Donkin, 'n waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie en die grondlegger van Port Elizabeth († 1841).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 29 Maart – Emanuel Swedenborg, Sweedse Lutherse teoloog, Wetenskaplike, Filosoof en mistici (* 1688)
- 15 Junie – Louis-Claude Daquin, Franse komponis van Joodse afkoms (* 1694)
- 6 Julie – Karl Gottlob Sperbach, Duitse letterkundige en filoloog (* 1694)
- 12 Julie – Marc-Joseph Marion du Fresne, Franse ontdekkingsreisiger (* 1724)