Gaan na inhoud

Acrodon deminutus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Acrodon deminutus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Acrodon
Spesie:
A. deminutus
Binomiale naam
Acrodon deminutus
Klak, (2003)

Acrodon deminutus is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Bredasdorp voor. Daar is vier subpopulasies bekend en hulle word bedreig deur vertrapping en oorbeweiding deur vee. Die spesie is deel van die fynbos.

Bronne

[wysig | wysig bron]