Gaan na inhoud

Agulhas-spinnekopbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Agulhas-spinnekopbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Serruria
Spesie:
S. bolusii
Binomiale naam
Serruria bolusii
E.Phillips & Hutch., (1912)

Die Agulhas-spinnekopbos (Serruria bolusii) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in Elim heuwels en Soetanysberg voor. Die struik groei regop en word 1.0 m hoog en blom van Augustus tot Desember.

Die plant gaan dood na 'n brand maar die sade oorleef. Twee maande nadat dit geblom het, val die vrugte af. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte. Die plant groei in sandgrond op hoogtes van 20 - 580 m.

In Engels staan dit as die Agulhas Spiderhead bekend.

Galery

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]