Gaan na inhoud

Barnim (distrik)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Barnim
Wapen Ligging in Duitsland
Basiese gegewens
Deelstaat: Brandenburg
Administratiewe setel: Eberswalde
Oppervlakte: 1 494 vk km
Bevolking: 179 365 (31 Desember 2016)
Bevolkingsdigtheid: 120 inwoners per vk km
Kenteken: BAR, BER, EW
Administratiewe verdeling: 25 munisipaliteite
Landrat: Bodo Ihrke (SPD)
Amptelike webwerf: barnim.de
Ligging in Brandenburg

Barnim is 'n administratiewe distrik in die Duitse deelstaat Brandenburg. Dit is na die gelyknamige plato uit die Pleistoseen vernoem wat tussen die oerstroomvalleie van Eberswalde en Berlyn loop.

Die grootste stedelike nedersettings in Barnim is Eberswalde (wat as administratiewe setel dien) en Bernau bei Berlin.


Vlag vann Brandenburg Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg Wapen van Brandenburg
Selfregerende stedeBrandenburg an der HavelCottbusFrankfurt (Oder)Potsdam
DistrikteBarnimDahme-SpreewaldElbe-ElsterHavellandMärkisch-OderlandOberhavelOberspreewald-LausitzOder-SpreeOstprignitz-RuppinPotsdam-MittelmarkPrignitzSpree-NeißeTeltow-FlämingUckermark