FC Carl Zeiss Jena
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Volledige naam | Fußball-Club Carl Zeiss Jena e.V. |
Stigtingsdatum | 1903 |
Tuisveld | Ernst-Abbe Sportfeld, Jena |
Kapasiteit | 15.610 |
Kompetisie | Regionalliga |
Carl Zeiss Jena is 'n sokkerspan in Jena, Duitsland.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Werknemers van die optiese fabriek Carl Zeiss het in 1903 die klub gestig as Fußball-Club der Firma Carl Zeiss. In 1911 is die naam verander na Fußball-Club Carl Zeiss Jena e.V. en in 1917 na 1. Sportverein Jena e.V.
Teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog is alle Duitse sportverenigings deur die Geallieerdes ontbind, maar in 1946 is die klub heropgerig as SG Ernst Abbe Jena. Hierna het die klub, soos soveel Oos-Duitse sokkerklubs, verskeie naamsveranderings ondergaan totdat die huidige naam in 1966 aangeneem is. Hierna het die klub groot sukses op die sokkerveld behaal.
Na die Duitse eenwording het Jena in die 2. Bundesliga begin en gesamentlik 2de geëindig met 1. FC Saarbrücken, maar in die eindronde van die uitspeelwedstryde om promosie was hulle onsuksesvol.
Naamsveranderinge
[wysig | wysig bron]- 1903 – Fußball-Club der Firma Carl Zeiss
- 1911 – Fußball-Club Carl Zeiss Jena e.V
- 1917 – 1. Sportverein Jena e.V.
- 1946 – SG Ernst Abbe Jena
- 1948 – SG Stadion Jena
- 1949 – SG Schott Jena
- 1950 – BSG Chemie Jena
- 1951 – BSG Motor Jena
- 1951 – SC Motor Jena
- 1966 – FC Carl Zeiss Jena
Erelys
[wysig | wysig bron]- Oos-Duitse kampioen:
- FDGB-Pokal:
- Europese beker II
- Finalis: 1981
Onlangse ligaposisionering
[wysig | wysig bron]
|
|
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]3. Liga 2010/11-seisoen | |
Rooiwit Ahlen – SV Babelsberg 03 – 1. FC Heidenheim 1846 – FC Hansa Rostock – Kickers Offenbach – FC Rooiwit Erfurt – SpVgg Unterhaching – FC Bayern München II – SV Sandhausen – VfB Stuttgart II - |