Media (kommunikasie)
Voorkoms
Media (kommunikasie)
Subklas van | middel |
---|---|
Onderdeel van | kommunikasie |
Bestudeer deur | media geskiedenis, interaction science |
Geskiedenis van die onderwerp | media geskiedenis |
Gebruik deur | massamedia, uitruil van inligting |
Ekwivalente eienskap | http://purl.org/dc/terms/medium |
Media is die kollektiewe kommunikasieuitlatings of gereedskap wat gebruik word om inligting of data te stoor of uitsaai.[1][2] Dit is of geassosieer met kommunikasie media, of met gespesialiseerde massamedia kommunikasie besighede soos drukmedia, die pers, Fotografie, advertering, film, uitsaaiing (radio en televisie),en drukkerswese.[3]
Definisie
[wysig | wysig bron]Die term "medium" (die enkelvorm van "media") word gedefinieer as "een van die metode of kanale van algemene kommunikasie in die samelewing, soos koerante, radio, televisie, ens."[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "What is media? definition and meaning". BusinessDictionary.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020.
- ↑ Cory Janssen. "What is Communication Media? - Definition from Techopedia". Techopedia.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020.
- ↑ Martin Lister; Jon Dovey; Seth Giddings; Iain Grant; Kieran Kelly. New Media: A Critical Introduction (PDF) (2nd uitg.).
- ↑ "The definition of medium". Dictionary.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 10 Augustus 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Media (kommunikasie).